
hartbewing - emil paul lyrics
liefde breek soms alles wat jy ken
′n tydelike malligeid
sy laat jou d*nk dat jy nogsteeds sal wen
maar jy’t klaar verloor, so gee net oor
stadig word ons mal
(val terug in die donker in)
(trek terug in die donker in)
soos ons dieper val
(vergeet as die son op kom)
(staan op as die son op kom)
′n hartbewing, hartbewing
is ‘n hart wat lewe
dit voel rof, ek soek nog
as ek in daai blou oë dieper begin kyk
verloor ek weer my stryd
vergeet ek weer van tyd
hartbewing, hartbewing
skud my in die donker
so vol lewe, als bewe
soos die ritme deur ons are warm vloei
deur ons harte gloei
soos ons liefde bloei
ruk my
‘n hartbewing, hartbewing
kom ons raak verlore
ons ontplof, ons soek nog
van daai hartbreek liefde
wat ons mure kraak
wat ons heel kan maak
wat ons harte raak
ah, ah, ′n hartbewing
soos haar water aan die skade raak
val ek saam soos reen, my hart geleen
met die vure trek die rook verby
niks brand soos jy, niks voel so vry
stadig word ons mal
(val terug in die donker in)
(trek terug in die donker in)
soos ons dieper val
(vergeet as die son op kom)
(staan op as die son op kom)
′n hartbewing, hartbewing
skud my in die donker
so vol lewe, als bewe
soos die ritme deur ons are warm vloei
deur ons harte gloei
soos ons liefde bloei
ruk my
‘n hartbewing, hartbewing
kom ons raak verlore
ons ontplof, ons soek nog
van daai hartbreek liefde
wat ons mure kraak
wat ons heel kan maak
wat ons harte raak
ah, ah, ′n hartbewing
Random Song Lyrics :
- decidi - sérgio saas lyrics
- mulher forrozeira - forro na veia lyrics
- destinos - ivo pessoa lyrics
- gimme your love - left side lyrics
- untitled - john mayer lyrics
- vuco, vuco - aviões do forró lyrics
- réplica. - os monarcas lyrics
- come down sister - the throbs lyrics
- eu não quero dizer nada - raul seixas lyrics
- todo bobo - bonde do tigrão lyrics