
dis in my bloed, baby - fokofpolisiekar lyrics
ek verloor!
dis in my bloed, baby!
sit dit als op rooi!
nie verwag om nog te lewe nie!
ek d-nk ons vat daai stuk kak kar van ons
en ons fokof!
die dae bloei in jare in
en ek kners my tande weg
want die sekelmaan hang vanaand
soos ‘n vigilante guillotine
dekoloniseer my -sseblief!!
ons is die gevangenes
(kliek, kliek, kliek, kliek, pow!)
ons hou onsself gevangene
ons werk is voltyds
wie sal die wagte bewaak?
wie gaan jou bed opmaak
as jy vermoor word in jou slaap?
selfoon, roofkyk
hoe die paarl afbrand
hoe ons vriende se kinders lyk
gebrek aan empatie
sukkel nie on myself jammer te kry nie
wit trane, wit skuld
hang soos ‘n neo-liberale guillotine
dekoloniseer my -sseblief!
ons is die gevangenes
ons hou onsself gevangene
ons werk is voltyds
wie sal die wagte bewaak?
wie gaan jou bed opmaak
as jy vermoor word in jou slaap?
Random Song Lyrics :
- noche entera - dor lyrics
- stinky ass! (single) - risqy lyrics
- besarte mucho - lali lyrics
- going offline (love in my heart, broadband in my home) - james veitch lyrics
- moth wings - flu lyrics
- all in vain - baseline lyrics
- 03. pihalla - murha j lyrics
- cause im foreign - lil hamsandwich lyrics
- pujaan hati - naif lyrics
- what's buzzin' cousin? - cab calloway lyrics