
monoloog in stereo (live) - fokofpolisiekar lyrics
Loading...
n baie algemene mens
met baie algemene woorde
in n algemene huis
kweek algemene drome
n dosis pynverdowers
op die ou einde van die dag
is dit seker maar
al wat jou gelukkig maak
en oor en oor
n monoloog in stereo
op n mooi dag
soos vandag
ek wonder soms
soms wonder ek
die son skyn gelukkig
gelukkig skyn die son
n baie standaard geesteskluis
waarin ek myself toesluit
diе herlewing was toe nеt korttermyn
ek het by die agterdeur uitgegly
as jy voel jy moet dan moet jy
as daar soveel van ons is
hoekom sal enige iemand jou mis
Random Song Lyrics :
- riding cobbles - a. savage lyrics
- infinite finite - underground lovers lyrics
- good with it - lanco lyrics
- sometime every christmas - michael w. smith lyrics
- oblivious - qhostii lyrics
- паника (panic) - наше последнее лето (npleto) lyrics
- zebra - gallagher lyrics
- klavier - che lyrics
- eres todo para mí - dúo zimrah lyrics
- i'd rather be living - sarah reeves lyrics