
tevrede - fokofpolisiekar lyrics
mikrogolfoond mense m-rs-er
wanbegrip, wanbalans, wanbeheer
weggedraai
met die son op hul rue
ek verkies die son op my gesig
ek sal nooit weer terug gaan nie
ek sal nooit weer terug gaan nie
ek sal julle nooit tevrede
tevrede stel nie
hou jou kop vas
die probleem is net dat
ek nie weet wie ek is nie
hierdie kan nog lank vat
hierdie kan nog seermaak
kan ons maak of ons vir ewig kan leef
sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
fluister kliphard
speel so sag as wat jy kan
soen so veel as wat jy wil
soen so veel as wat jy wil
hou my net vas
die werklikheid is dat
ek nie weet wie ek is nie
hierdie gaan nog lank vat
hierdie gaan nog seermaak
kan ons maak of ons vir ewig kan leef
sal ons, ons geheime boodskappe vergeet
fluister kliphard
speel so sag as wat jy kan
soen so veel as wat jy wil
soen so veel as wat jy wil
soen so veel as wat jy wil
soen so veel as wat jy wil
soen so veel as wat jy wil
Random Song Lyrics :
- breakfast in dresses - audrey rose lyrics
- heaven sent - curtis grimes lyrics
- what is this called - glenn travis lyrics
- dream into me - jesca hoop lyrics
- yrs brand (fly shxt only) - young starr l.pro lyrics
- sfinxhufvud - ruger hauer lyrics
- rendez-vous là-haut - bigflo & oli lyrics
- gucci gang (freestyle) - lino golden lyrics
- girls in love - gary lewis lyrics
- sliding - coldplay lyrics