
tygerberg vliegtuig - fokofpolisiekar lyrics
as ‘n vliegtuig sou kon val bo-op tygerberg vanaand
sal ek al my voornemings oorweeg
dit is makliker om in te gee
voor die tradisiemasjien my kom haal
dis die gevoel van “iets moet breek”
dis die ingeboude vrees
ek’s gebore met drie sesse op my kop getattoëer
ek probeer net vasklou aan wie ek is
ek probeer net vasklou aan wie ek is
dis op die tv en dis in my brein
dis aaklig om te sien hoe
die skaap-mentaliteit ons kry
ons almal werk saam aan afrikaans-amerika
algemene denkdisfunksie
lees net mooi en volg dan
al die instruksies wat hul vir ons gee
werk, trou en kinders kry
en moontlik dan aan depressie ly
iemand moet vra hoekom
iemand moet vra hoekom
ons almal vrek alleen
ons almal vrek alleen
ons almal vrek alleen
ek probeer net vasklou aan wie ek is
ek probeer net vasklou aan wie ek is
Random Song Lyrics :
- casado, namorando, solteiro - wesley safadão lyrics
- different class - boy krazy lyrics
- infrarossi - kid brass lyrics
- don't let me be misunderstood - 藤井風 (fujii kaze) lyrics
- morí - seb r lyrics
- ain't going nowhere - shawn austin lyrics
- wussdaplan (original promo sampler version) - cella dwellas lyrics
- em không sai, chúng ta sai - nguyễn trần trung quân lyrics
- landfill - suede head noir lyrics
- when is it too soon to end? - seb r lyrics