
vasbeslote korporasie (deel 1) [live] - fokofpolisiekar lyrics
[verse 1]
d*nk internasionaal
d*nk globaal
tree op lokaal
‘n skaap skree wolf
en al die skape glo hom
[pre*chorus]
die lewe maak sy voordeur toe
en los die balkon skuifdeur oop
vir jou om by af te spring
vir jou om by uit te spring
[chorus]
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
[verse 2]
help seker nie
daar was niks wat menslik is
van ons verwag nie
met ‘n kop vol suur
probeer ek voel of iets
[pre*chorus]
dit daal op my
op my onderbewussyn
al wat ek voel is siek
al wat ek voel is siek
[chorus]
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
[verse 3]
vrou huil in gehеim
soms voor goeie vriendinnе
besigheid verloop
al gaan hoof van departement dood
ek droom
dis al wat deesdae werklik is
‘n mens sou hoop
dat die geskrywery
kan een bring tot
dieper insig
dieper water
stiller grond
ek vat myself vir ‘n doos
as ek saam met jou is
eintlik wil ek net huis toe gaan
hierdie mense ken my nie
hierdie mense ken my nie
[pre*chorus]
die lewe maak sy voordeur toe
en los die balkon skuifdeur oop
vir jou om by af te spring
vir jou om by uit te spring
[chorus]
geld is god
prys alles
prys hom
here help ons
Random Song Lyrics :
- this down here (2013) - lil wyte & jelly roll lyrics
- dedication to all b-boys - schoolly d lyrics
- on the warm side (2018 release) - mimicking birds lyrics
- beauty is a lie - áine lyrics
- how you do that - sal houdini lyrics
- want me - deykwan lyrics
- psycho - 94brizzy lyrics
- bank!!! - quentin miller lyrics
- c'mon people (we're making it now) (richard ashcroft cover) - kyle falconer lyrics
- drugs - ufo ivo lyrics