
verklaar - fokofpolisiekar lyrics
Loading...
ek verklaar ek sit nou met niks nie
ek glo nie meer ek gaan beter raak nie
maar vanaand (vanaand)
gaan ek groot
en ek vat jou saam
soos ‘n storie sonder storielyn
en ons harte poes toe van pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
mislei my nog een keer
en is dit rêrig nodig
om soos jy te wees
ons sing al jare saam
aan ons doodslied
want die leuenaar in my
is die leuenaar in jou
vat jou saam soos ‘n storie sonder storielyn
ons albei poes toe op pyn
en ek hardloop en skree
mislei my nog een keer
mislei my nog een keer
Random Song Lyrics :
- цветкор (colcor) - nutakoe lyrics
- broken vows - morray lyrics
- vance joy - riptide (traducción al español) - vance joy lyrics
- mai kaun hoon - abhishek toor lyrics
- b4ugo (alexzander remix) - mayar lyrics
- fájdalmak és tények - khaze lyrics
- вина (guilt) - blackgray lyrics
- mieke kroeger anthem - killow lyrics
- pequenas coisas - melim lyrics
- frequencies - seething akira lyrics