
vernietig jouself - fokofpolisiekar lyrics
Loading...
kom ons sing oor kuier op stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in ‘n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in ‘n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is ‘n drang in my, ‘n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn
konditioneer my, die bybel van pyn
ons almal pak die kole, ons almal stook die vuur
ons almal bou die mure wat idees bestry
ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die reėls uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan jou binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek
Random Song Lyrics :
- idk what to name this - lovesick zombie lyrics
- shadow army - lex the hex master lyrics
- wya - spazzblitz lyrics
- la de wala de - لادي ولادي - mohamed chahine - محمد شاهين lyrics
- sosa - yvng ricky lyrics
- не сплю (don't sleep) - даже (dazhe) lyrics
- svanvits sång - adolf fredrik lindblad lyrics
- find peace - dnmo & solah lyrics
- goose - dbm eclipze lyrics
- b.a.n - chii wvttz lyrics