huiwerig - foto na dans lyrics
Loading...
is jou woorde net wasem, geskrewe verdampings
hoe lank moet ek nog smeek
verbyster deur leuns wat oor is
weerloos gemaak deur die kringloop
die kringloop van seer
marteling deur bloedbroers
bestempel met jou naam
huiwerig waag die oorlog
van buite bewe frustrasie oor jou
hunkerig na aan gewoonte
troos na my normaal
kom veilige gevoel deur die konstante patroon
waarom hierdie herhaling van my af
is ek nie groot genoeg volgens jou in jare
is dit jy wat my nog weerhou
ons kom nou na aan die einde
die laaste van ons bestaan
is ek al reeds vergete, vergete
ek het geen meer invloed
die skuld dra jy
jy het my vrede gesteel
die hoof van jou bestaan
Random Song Lyrics :
- удав - drunad lyrics
- aisa kyu hai - trigga soul ft. x9x kingstar lyrics
- горячее сердце - maksim hevenson1 lyrics
- right time - dhelly yn lyrics
- никто (no one) - cvvat lyrics
- терять (lose) - daque lyrics
- realize - chaz ultra lyrics
- de noche - high gambino & syto de hgc lyrics
- out of the woods - beefeater lyrics
- f* the police - zvika brand & intellegent lyrics