
verkleur en vermom - foto na dans lyrics
Loading...
lag, lag soos wat net jy kan
vir dinge wat min verstaan
hou jou hand voor jou mond
totdat alle emosie vergaan
hou die trane terug
dit was die kleure af
verduur, verduur die glimlag vriend
dit sal jou binnekort verslaan
ons heupe vas, geraamtes dol
tree die tree wat tel
dis die stille plek
waar ons stories kan oorvertel
kom kom verheerlik die beton, die beton oerwoud agtergrond
kom sukkel, sukkel saam, kom vrees die hoogtes
kom tree nou aan by ‘n eenheidsfront
verduur, verduur die glimlag vriend, dit sal jou binnekort verslaan
volg, volg my staaltjies
ons kan die afgrond saam travers
sleep net oop met rooi vlae hoog
geloofskleed swart kombers
kripties lei ek jou deur
als plesierig, lig vermom
Random Song Lyrics :
- ending song - heavn lyrics
- into the fray - iamjakehill lyrics
- ugg boots - myspacemark lyrics
- move - maths time joy & rich lyrics
- repazent - kru172 lyrics
- who the hell is nino? - nino carter lyrics
- wonderland - sect unit lyrics
- rokkstar visuals - tokyo 3x lyrics
- bs - amvrillo lyrics
- can't get over losing you - david ruffin lyrics