
begin van die einde - francois van coke lyrics
ons is robotte
ingesuig
onnodig
ons eet die algoritme*ontbyt
oorbodig
ons is saam
maar alleen
afgesluit
in roetine
ons is die pad byster
ons is reaksie
sonder aksie
ons is plastiek
ons is die vullishoop
ons is die begin van die einde
ons is die begin van die einde
die gebreekte hart wat moet beter word
ons is slawerny
vasgebind
besete
ons is globale verwarming en ons is
vergete
ons is die merk van die dier
ons is skepties
die sage
legende
’n mite
ons is sameswering
ons maak seer en
ons wil oor als regeer
ons is die begin van die einde
ons is die begin van die einde
die gebreekte hart wat moet beter word
ons gebreekte hart
ons moet beter word
ons is die gat waarin dit als verdwyn
die virus wat donkerte versprei
ons is die pyn
die droogte
die hongersnood
die gebreekte hart wat moet beter word
Random Song Lyrics :
- shine - olly james & asco lyrics
- anybody - wonder girls lyrics
- cry when i'm gone - dee watkins lyrics
- freak like montique - #disrespectfulsavages lyrics
- aunty dorathy - em jhae lyrics
- alkaline - burned time machine lyrics
- death bed - born ruffians lyrics
- state of damination - mosh-pit justice lyrics
- in the final of days - mosh-pit justice lyrics
- on my neck - lil r jab lyrics