maak wakker - francois van coke lyrics
boom
sy sê ek gaan hel toe
ek verdwaal in die hartseer, dis vlamme wat ek proe
boom
dis ‘n seilboot teen die rotse
meng die gif in my kos, dis my straf, jy speel god, ek is dood
wees versigtig wat jy glo
maak wakker die dooies
en bring terug wat mooi is
hou my hart vas
hou my hand vas
hou my hard vas
maak wakker die dooies
en bring terug wat mooi is
hou my hart vas
hou my hand vas
droewig dans ons almal deur die dag
sien my in hoë definisie
ek’s onder geen illusive wat’s die rede vir jou rusie, sê my, sê my, sê my?
hoe is jy die een wat besluit?
jy werk dit dan nog self uit
ons almal is maar onderdanig aan die tyd, onderdanig aan die tyd
wees versigtig vir wat jy glo
maak wakker die dooies
en bring terug wat mooi is
hou my hart vas
hou my hand vas
hou my hard vas
maak wakker die dooies
en bring terug wat mooi is
hou my hart vas
hou my hand vas
droewig dans ons almal deur die dag
waar lê die waarheid?
dis net jou opinie
die grys tussen swart en wit
kan jy dit nie sien nie, kan jy dit nie sien nie?
maak wakker die dooies
en bring terug wat mooi is
hou my hart vas
hou my hand vas
hou my hard vas
maak wakker die dooies
en bring terug wat mooi is
hou my hart vas
hou my hand vas
droewig dans ons almal deur die dag (hou my hand vas)
droewig dans ons almal deur die dag (hou my hand vas)
droewig dans ons almal deur die dag, deur die dag
Random Song Lyrics :
- california dreamin' - alisan porter lyrics
- blah - polarbearboy lyrics
- guilty pleasure - cortéz lyrics
- relationship obsession - calinn lyrics
- intro - centr lyrics
- rumble in the jungle - young corrado lyrics
- ready or not (rude kid remix) - laura mvula lyrics
- a little bit goes a long way - dent may lyrics
- minecraft situation - synthetic blocks lyrics
- forever - nicole daniels lyrics