
normaal te voel - francois van coke lyrics
Loading...
hou my in die donker
maak of jy weet hoe
jaag my drome deur die dag
en jaag my gewete en oordeel snags
altyd ged-nk ek sou dalk verloor
ek het probeer
ek het alles probeer
ek het alles probeer om normaal te voel
sluk die pil volledig in
moenie vrae vra nie
alles waaraan my hande vat, val tussen my vingers deur
altyd geweet ek sou dit verloor
ek het probeer
ek het alles probeer
ek het alles probeer om normaal te voel
die verlede is vir altyd daar
opgesluit in dae van geheueverlies
verandering was drasties
vinnig en amper te laat
ek is nie meer bang nie
en jy hoef nie te wees nie
en jy hoef nie te wees nie
ek het probeer
ek het alles probeer
ek het alles probeer om normaal te voel
Random Song Lyrics :
- lotta santa - nex cassel lyrics
- the step - gracy hopkins lyrics
- moskito - pcp lyrics
- night owl - james kouru lyrics
- affinale - nicola caso lyrics
- we up - curly savv x dah dah lyrics
- tagada - camel power club lyrics
- keep us close - siedd lyrics
- terrified (demo) - isaac gracie lyrics
- woah - smokepurpp lyrics