
aanhou klop - franja du plessis lyrics
aanhou klop lyrics
aanhou, aanhou, aanhou
ek kan nog sien hoe dit afspeel voor my
jy het geloop hier reg voor my verby
deur die vreemde gevoel moes ek gemaklik bly
ek kon dit voel jy jy aanhou bly kyk
ek het gewonder of iets verkeerd lyk
dat jou oë net bly staar ek kon dit nie ontwyk
en nou staan ons hier en jy wil nie met my praat nie
ek sal aanhou klop ek sal aanhou klop
tot jy die deur oopmaak
niks kan my stop niks kan my stop
niks sal my meer gelukkig maak
so ek wag maar buite terwyl jy kyk deur jou ruite
ek sal aanhou bly ek sal aanhou bly
ek sal aanhou bly vir jou
want dis net jy dit is net jy
dis net jy wat my hier sal hou
so jy kan maar ingee kom vat die eerste tree
aanhou, aanhou, aanhou
van waar ons was is dit net ‘n paar jaar
deur alles was jy die heeltyd daar
maar jy’s onseker hoe ek voel
jy d*nk ons tyd saam is klaar
en nou staan ons hier en jy wil nie met my praat nie
ek sal aanhou klop ek sal aanhou klop
tot jy die deur oopmaak
niks kan my stop niks kan my stop
niks sal my meer gelukkig maak
so ek wag maar buite terwyl jy kyk deur jou ruite
ek sal aanhou bly ek sal aanhou bly
ek sal aanhou bly vir jou
want dis net jy dit is net jy
dis net jy wat my hier sal hou
so jy kan maar ingee kom vat die eerste tree
aanhou, aanhou, aanhou
so jy kan maar ingee
kom ek vat die eerste tree
Random Song Lyrics :
- se que vuelvo a volver - café quijano lyrics
- sensimilla persecution - buju banton lyrics
- jacaré legal - eliana lyrics
- punch - tiers monde lyrics
- do un ich - cat ballou lyrics
- atomic misphilosophy - lupe fiasco lyrics
- ya heard - lil purp lyrics
- ridin smokin - trademark da skydiver lyrics
- puzzle pieces - justin young lyrics
- sencilla alegria - luz lyrics