
lisensie - franja du plessis lyrics
ek voel die ritme aan my
hou die voete dop op die dansvloer
met die meel wit gegooi
en jou oë wat so vir my loer
ek sê jou niemand kan dans
daar’s niemand wat kom by my pa nie
maar jy lyk braaf en jy is nie eers bang
om my te vra nie
wys my jou lisensie voor ek dans met jou
voor jy my vir ‘n draai vat
sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
of net op tone trap?
so wys my jou lisensie voor jy dans met my
dit lyk vir my jy weet hoe
ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
my om die hoeke lei
jy kom ‘n bietjie nader
ek voel jou hand teen my lyf druk
dit moet onwettig wees
jy’t my omgekoop, jy’s so verleidelik
dit vat net een draai, vat net een besluit
vir ‘n rondte twee
jy kan maar weer vra want jy’t my voete
onder my uitgevee
wys my jou lisensie voor ek dans met jou
voor jy my vir ‘n draai vat
sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
of net op tone trap?
so wys my jou lisensie voor jy dans met my
dit lyk vir my jy weet hoe
ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
my om die hoeke lei
oh woah
ek volg jou lyf ek volg jou spore
oh woah
jy laat my val en tel my op
oh woah
en in jou oë raak ek verlore
maar voor jy heeltemal te mak raak
moet ek ‘n laaste keer net seker maak
wys my jou lisensie voor ek dans met jou
voor jy my vir ‘n draai vat sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou?
of net op tone trap?
so wys my jou lisensie voor jy dans met my
dit lyk vir my jy weet hoe
ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
my om die hoeke lei
ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy
my om die hoeke lei”
Random Song Lyrics :
- monterrey is our home - alex jaguar lyrics
- родной город / miami vice - big russian boss lyrics
- batalvi - swet shop boys lyrics
- en las calles (ft. jose cancela) - h. scott salinas lyrics
- ryda - mali smith & matthew ali lyrics
- si t'en vas - sergio dalma lyrics
- mwananchi mzalendo - true ones[jamaly 60100 and general maxima] lyrics
- simalia ho - errdeka lyrics
- [you make me feel like] a natural woman (45 version) - aretha franklin lyrics
- strand - adesse & sido lyrics