
rivier - gert vlok nel lyrics
Loading...
rivier, oh rivier
jy’s die diepste woord wat ek ken
op jou kon ek vaar na die see en na haar
in die hoop om haar hart te wen
maar woestyn
was die woord waardeur ek moet reis
om haar hart te wen
laasnag het ek in pretoria geslaap
in die verkeerde stad by die verkeerde vrou
wat gemaak het dat ek moet reis
na jou toe in die kaap met my hoed in my hand
deur die mees vreesaanjaende land
o my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap?
rivier, oh rivier
jy’s die diepste woord wat ek ken
op jou kon ek vaar na die see en na haar
in die hoop om haar hart te wen
maar woestyn
was die woord waardeur ek moet reis
om haar hart te wen
Random Song Lyrics :
- divieto di sosta - danti lyrics
- vice city - pouya & boobie lootaveli lyrics
- monkey bars - robotaki lyrics
- medley (live) - iossa lyrics
- känner dig - anton hagman lyrics
- unusual love - yellow rose lyrics
- what i saw - racing glaciers lyrics
- pescador de ilusões - raça negra lyrics
- above all oceans - amy blaschke lyrics
- speedway - black midi lyrics