
niemand sien (regdeur my nie) - glaskas lyrics
ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
ek weet nie hoekom ek my bekommer nie
ek weet nie hoekom ek verkeerd voel nie, maar iets is nie reg binne my nie
en dit is glad nie soos wat dit dalk vir jou lyk nie
niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
en niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie
en elke keer as iets gebeur en ek’t ged-nk dit sou alles beter maak
voel ek uiteindelik net weer leeg
gevaarlik, onvoltooid en ongenooid, oral waar ek opdaag
en niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie
ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
my hart voel soos n legkaart en al die stukke pas nie reg nie
Random Song Lyrics :
- dolphin - lone (mc) lyrics
- smite - sinodasi lyrics
- pattern - superbee lyrics
- programado - di'lupa lyrics
- do przodu - kaen lyrics
- separate ways - bloodbuzz lyrics
- it always comes back to you - christon lyrics
- lady - ol' kainry lyrics
- bars to stop what ya doin' by apathy & celph titled - will and the mix lyrics
- splitting the scene - jody whitesides lyrics