
system - glaskas lyrics
as alles om jou giftig is
het mens nodig tot niemand regtig sal wees
en as alles om jou stukkend is
is dit moeilik om te glo jou hart’s nog heel
en die man wat met lee oe dwarsdeur my staar
se lyf is gebuk onder die vrae
en die man wat met lee oe vir ‘n bietjie kleingeld vra
is eintlik net soos jy, maar sien jy dit raak?
(chorus)
ek het jou net so nodig soos jy vir my
ons almal baklei teen die system maar
die system is die bakleiery en
sien jy, sien jy, sien jy dit raak
as alles om jou giftig is
is dit moeilik om jouself te wees
en as alles om jou donker is
is dit moeilik om te onderskei tussen reg en verkeerd
lyk my voorgee dat alles goed gaan was nog altyd in die mode
en dis nie seisoens gebonde nie
o ek voel veels te sober midde van n’ wereld so ontnugter
en hoekom lyk jou oe glad nie wakker nie?
(chorus)
wat sien jy raak as al jou antwoorde opraak?
wat sien jy raak wanneer jy oe toegeknyp
koes vir die ligte van die ambulaans
wat te gemaklik aanhou glo in ‘n tweede kans?
(chorus)
Random Song Lyrics :
- 밤의 한계 (end of night) - 에코브릿지 (ecobridge) lyrics
- uncle mac - smeetheartist lyrics
- here comes the sun - bright campa lyrics
- 기다릴게 (i'll wait) - black level (블랙레벨) lyrics
- iyi ki varsın aşkım - deniz seki lyrics
- he looked beyond my faults - coffey ministries lyrics
- bout time - krispylife kidd lyrics
- eyes roll like dice - p.s.you'redead lyrics
- boyfriend - kuudere lyrics
- ego - mlada beba lyrics