
sarie marais - helmut lotti lyrics
my sarie marais is zo ver van my hart,
maar ‘k hoop om haar weer te sien.
sy het in die wyk van die mooirivier gewoon,
nog voor die oorlog het begin.
o bring my trug na die ou transvaal,
daar waar my sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my sarie marais,
daar woon my sarie marais
ek was so bang dat die kakies my sou vang,
en ver oor die see wegstuur;
toe vlug ek na die kant van die upingtonse sand
daar onder langs die grootrivier.
o bring my trug na die ou transvaal,
daar waar my sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my sarie marais,
daar woon my sarie marais
verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar,
terug na die on transvaal;
my liewelingspersoon sal seker ook daar wees
om my met ‘n kus beloon.
o bring my trug na die ou transvaal,
daar waar my sarie woon,
daar onder in die mielies by die groen doringboom,
daar woon my sarie marais
daar onder in die mielies
by die groen doringboom,
daar woon my sarie marais
Random Song Lyrics :
- never goes away - 知念里奈 (rina chinen) lyrics
- coke and bees - [facy] lyrics
- into your river - ida mae lyrics
- the possession (rough mix) - king diamond (band) lyrics
- risk it all - jolina louise lyrics
- quero adorá-lo - célia bueno lyrics
- 143 интро - 143 hertz lyrics
- wired melodies: systemic dreams on a machine - dale florence robin aurafields lyrics
- il pleure dans mon coeur - léo ferré lyrics
- sink or swim - chillin homie (칠린호미) lyrics