
rooiwyn & mary-jane - jan blohm lyrics
maak ons wit, soos ongeskonde
kom trek die swart weer in my wonde
en bind my hande met awit linne
en bind my hart meg baggus se sinne
rooiwyn en mary*jane
pass die bottel maak my weer sane
rooiwyn en mary*jane
wat gif is vir jou siel is fine met my
laat my vlug in sulke wit dooie bome
ja bring die lig, en bring my drome
ek’s te ver van jou, as die hard times kom kou
te ver van nou, np van wyk louw ( met jou… )
rooiwyn en mary*jane
pass die bottel maak my weer sane
rooiwyn en mary*jane
wat gif is vir jou siel is fine met my
by die opsitkers is ‘n sterrekombers
ek kruis die pad maar hoop is omgesloop
dit filter ligkresante deur my hande
kom huil die wolwe teen my maag se wande ( met jou… )
rooiwyn en mary*jane
pass die bottle maak my weer sane
rooiwyn en mary*jane
wat gif is vir jou siel is fine met my
die son se suicide word ‘n magic ride
high or low, you make us feel alrigt
jy vul die holtes in my kop vanaand
want hier’s dit te groot, ja hiers dit te laat ( net soos… )
rooiwyn en mary*jane
pass die bottle maak my weer sane
rooiwyn en mary*jane
wat gif is vir jou siel is fine met my
Random Song Lyrics :
- friday sessions [teaser] - shaun subz-z lyrics
- cant care less - lieu lyrics
- violeta - reysee, aramytz lyrics
- ace - אס - alon shoham - אלון שוהם lyrics
- dance alone - priscilla abby lyrics
- batzen batzen - o.g. pezo lyrics
- 3000 miles - lé real lyrics
- el diablo con la carita bonita - doble j lyrics
- kralj srbije - juice lyrics
- new freezer (louis the child & whethan remix) - rich the kid lyrics