
herfs - janie bay lyrics
Loading...
[vers 1]
dis ‘n koue aand ver weg van mekaar
druppels teen ons kamer ruit
ek sien jou in die wolke
die dae raak korter
voel soms langer
nog net ‘n paar dae
nog net ‘n paar dae
[koor]
jy is my warm kombers
ek mis jou rook asem teen my w*ng
die uitsig is mooi hier bo
jou ritme het my hart klop gevang
[vers 2]
ek is ‘n oggend mens
middae is ok
die aande is die kakste
is darem amper verby
die dae raak korter
voel soms langer
[koor]
jy is my warm kombers
ek mis jou rook asem teen my w*ng
die uitsig is mooi hier bo
jou ritme het my hart klop gevang
jy is my warm kombers
ek mis jou rook asem teen my w*ng
die uitsig is mooi hier bo
jou ritme het my hart klop gevang
Random Song Lyrics :
- in my place - fixl lyrics
- lua dos namorados - trepidant's lyrics
- you know you're mine - terrell grice lyrics
- prequel - rican havoc lyrics
- pra dizer que te amo - ao vivo - trepidant's lyrics
- tactic gear - effe elle lyrics
- quédate - chris moreno lyrics
- sans toi #5 - klem schen lyrics
- u 2 funny - kidd kenn lyrics
- john wick - catbox lyrics