
jammer - janie bay lyrics
[vers 1]
ons almal weet dit was ‘n snaakse jaar
‘n snaakse tyd, ons almal is gebreek
die here weet as ek dit kon terug vat
sou ek maar ek kan nie
[koor]
ek is jammer ek het jou seer gemaak
jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
jy verdien dit nie
ek hoop hierdie song vind jou
dat jy weet ek skryf dit net vir jou
want ek verdien jou nie
ek verdien jou nie
[vers 2]
ek weet dit is seker te laat
al sê hul dis nooit te laat nie, ons probeer steeds
die hemel weet niemand is perfek nie
nie ek is nie en jy is ook nie
[koor]
ek is jammer ek het jou seer gemaak
jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
jy verdien dit nie
ek hoop hierdie song vind jou
dat jy weet ek skryf dit net vir jou
want ek verdien jou nie
ek verdien jou nie
[vers 3]
elke outjie het sy foutjie en ons weet dit tog
en ek het my self vergewe maar ek voel dit nog
al is dit in die verlede voel ek steeds
voel ek steeds
[koor]
jammer ek het jou seer gemaak
jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
jy verdien dit nie
ek is jammer ek het jou seer gemaak
jammer ek het uit my eie seer deurmekaar geraak
jy verdien dit nie
ek hoop hierdie song vind jou
dat jy weet ek skryf dit net vir jou
want ek verdien jou nie
ek verdien jou nie
Random Song Lyrics :
- i wanna be a boy scout - buckmasterpieces lyrics
- think it down - the toyes lyrics
- pain - no handshake lyrics
- now you know - the haunted lyrics
- number one enemy - the slits lyrics
- i'll be there for you (matthias mix) - solid harmonie lyrics
- моя звезда (my star) - виа сливки (via slivki) lyrics
- ciondolo - succo marcio lyrics
- joy (version #2) - harry nilsson lyrics
- makarakalin - lil mdot (814) lyrics