
die eggo van jou oë - jannie du toit lyrics
ek onthou jou aan die eggo van jou oë
as die winterwind in hulle huil
ek onthou jou aan die eggo van jou oë
as die lente in hulle skuil
as my dae grys en onweer is
het jou oë my gegee die rus wat ek soek
ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
ek onthou jou aan die eggo van jou oë
as die reënboog se kleure daarin blom
ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
as die weerligstrale daarin kom
as my dae grys en onweer is
het jou oë my gegee die rus wat ek soek
ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
ek onthou jou aan die eggo van jou oë
as diе winterwind in hulle huil
ek onthou jou aan die еggo van jou oë
as die lente in hulle skuil
as my dae grys en onweer is
het jou oë my gegee die rus wat ek soek
ek onthou jou, aan die eggo van jou oë
ek onthou jou aan die eggo van jou oë
ek onthou jou aan die eggo van jou oë
Random Song Lyrics :
- sea of silence - betta lemme lyrics
- ayrılığın hediyesi - ahmet kaya lyrics
- come up - roh 281 lyrics
- venus - rameses b lyrics
- ☆lifeline☆ - yungjzaisdead lyrics
- wait & see - b.f. trike lyrics
- doruklara sevdalandım - ahmet kaya lyrics
- workload - leon vegas & bradley layne lyrics
- freestyle 2 - shotas lyrics
- it's alright - pages lyrics