
ding dong - jim reeves lyrics
Loading...
(written by taffy kikillus)
ding-dong, sing die klokke vir die maan
ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
afskeid is swaar, maar, my liefling
laat dit net tydelik wees.
neem hierdie roos as ‘n teken
dat ek beloof jou trou te wees
ding-dong, roep die klokke jou en my
ding-dong, liefdes-ure is verby.
ding-dong, sing die klokke vir die maan
ding-dong, nag is hier en ek moet gaan
afskeid is swaar, maar, my liefling
laat dit net tydelik wees.
neem hierdie roos as ‘n teken
dat ek beloof jou trou te wees
ding-dong, roep die klokke jou en my
ding-dong, liefdes-ure is verby…
Random Song Lyrics :
- y'a pas l'choix - l matić lyrics
- temptation (rus) - arash lyrics
- back to the bright - needles//pins lyrics
- armia - flaszki i szlugi lyrics
- dm - o'hene savant lyrics
- rush - jam baxter & jon phonics lyrics
- infra-red hotel persona remix - placebo lyrics
- the ominous "they" - grave lyrics
- no more - bono & the edge lyrics
- pour briller - révolution urbaine lyrics