
jy is my liefling - jim reeves lyrics
Loading...
jy is my liefling en ek is so bly
hier die tyd is verby en jy wag nou vir my
daar by jou woning sien ek weer die lug
en ek weet jy, my liefling, is terug
as die maan opkom oor die velde
en die sterretjies skyn in die lug
dan voel ek so lief vir die wêreld
o ek weet my liefling is nou terug
jy is my liefling en ek kom vanaand
met die pad deur die land, deur die hek by die rant
hier by oom willem hoor jy die geblaf
en jy hoor nou die draf van my perd
Random Song Lyrics :
- rachida dati - l’don (fra) lyrics
- xinigami 444 - helabroke lyrics
- save me - aaktava lyrics
- 人力飛行機 softly - 山下達郎 (tatsuro yamashita) lyrics
- hot 30 weekend countdown (1/21/2023) - siriusxm the highway lyrics
- nowhere game - patrick wolf lyrics
- sans loi - zkr lyrics
- pieces - shamlo lyrics
- bloodthirsty brat - perception lyrics
- bogus - f$m k2 lyrics