
nooientjie van de ou transvaal - jim reeves lyrics
Loading...
as die awendskadus daal kom ek jou weer eendag haal
jy’s my nooientjie van die ou transvaal
ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry in ons hart sal ons liefde bly
deur die jare deur gevare sal jy jonk bly en kosbaar vir my
deur die jare deur gevare sal ‘n glimlag my na jou toe lei
[ piano ]
deur die jare deur…
Random Song Lyrics :
- день не повторится / day won't happen - shuringenes lyrics
- love it when you call me ayang - angel strachy lyrics
- andrew - stalewhale lyrics
- i'm not worth it - ashfawks lyrics
- grow old with me - commentary - tom odell lyrics
- i hope you hate me - sermon of sirens lyrics
- hushabye mountain - the new christy minstrels lyrics
- i live not where i love - maddy prior & tim hart lyrics
- speed up - kaba & hyas lyrics
- fine by me - jaylon ashaun lyrics