
verreland - jim reeves lyrics
Loading...
verreland
daar’s ‘n ver, verre land, skone land
waar die sonlig so rein helder skyn.
dis ‘n droomland vir my wat my hart en siel bekoor,
en ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor:
vaderland! dis so ver hiervandaan;
dis nou tyd, sê vaarwel, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…
oor die see wil ek reis na ‘n ver paradys
waar die branders bruis en oestydwinde suis –
daardie ver, verre land lok my aan…
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…
oor die see wil ek reis na ‘n ver paradys
waar die branders bruis en oestydwinde suis –
daardie ver, verre land lok my aan…
hier kan ek nie versuim, ek moet gaan, ek moet gaan, ek moet gaan…
Random Song Lyrics :
- nimic - plant [ro] lyrics
- what do i do - lil happy lil sad lyrics
- que distância é essa - sogranora lyrics
- winner's world - david o’dowda lyrics
- interstate name calling - miranda fling lyrics
- feels better this way - dxvn. lyrics
- brudnopisy - przyłu lyrics
- oppvåkning - nytt kapittal lyrics
- slow motion - flying squid lyrics
- like a dog, - pity cat lyrics