
die vrou wat ek liefhet - jo black lyrics
my hart is my toevlug
ek sien dit in die sterre
ek hoor dit in jou stem
daars meer in hierdie lewe
soveel meer vir ons bestem
jy’s die vrou wat ek liefhet
jy’s die vrou wat my hart het
in my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
jy’s die vrou wat ek liefhet
ek sê dit nie genoeg nie
maar ek weet dat jy verstaan
dat ‘n man verloor sy woorde
as ‘n vrou soos jy, voor hom staan
jy’s die vrou wat ek liefhet
jy’s die vrou wat my hart het
in my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
jy’s die vrou wat ek liefhet
jy’s die vrou wat ek liefhet
jy’s die vrou wat my hart het
in my diep oseaan sal jy jou arms om my slaan
ek sal die wêreld kan aanvat omdat jy agter my staan
jy’s die vrou wat ek liefhet
die vrou wat my hart het
Random Song Lyrics :
- cosanostra - rosa chemical lyrics
- your head - denzel benzel lyrics
- la belleza de la incertidumbre - seba wonder lyrics
- no glory in the west - orville peck lyrics
- una piel que no es mía - chikili tubbie lyrics
- orginal - erotik toy records lyrics
- ты такой плохой (you are so bad) - youaresobad lyrics
- remember - rover officiel lyrics
- me tientas - saitoape lyrics
- panic syndrome - hellakrigerr lyrics