
genoeg vir my - jo black lyrics
jy staan by my
as ek op my pad verdwaal
as die wêreld om my inmekaar val
sal jy altyd langs my staan
in rowwe tye sal jy roep na my
uit die dieptes van jou hart
ek wil deel wees van jou goed en smart
ek sal altyd langs jou staan
want ons albei weet
ons is bloed dikker as water
trek ons harte al hoe nader
jy’s die een wat my verstaan
ek lê ‘n eed soos die gelofte
hierdie lied is my belofte
dat ek altyd jou rug sal hê
want jy
jy’s meer as net ‘n vriend
jy’s ‘n broer vir my
na alles wat ons deur is nog aan my sy
kan nie glo my ma’t gesê jy’s nie goed vir my
maar ek moеt bely
dat jy
jy’s meer as net ‘n vriend
jy’s ‘n broеr vir my
rug teen rug sal ek en jy altyd saam baklei
‘n oorlog kan maar kom
dit is gou verby
want dis ek en jy
stap saam met my
deur die lewe en sy leed
dit verbaas my want ek weet jy weet
ek sal altyd by jou staan
want ons albei weet
ons is bloed dikker as water
trek ons harte al hoe nader
jy’s die een wat my verstaan
ek lê ‘n eed soos die gelofte
hierdie lied is my belofte
dat ek altyd jou rug sal hê
want jy
jy’s meer as net ‘n vriend
jy’s ‘n broer vir my
na alles wat ons deur is nog aan my sy
kan nie glo my ma’t gesê jy’s nie goed vir my
maar ek moet bely
dat jy
jy’s meer as net ‘n vriend
jy’s ‘n broer vir my
rug teen rug sal ek en jy altyd saam baklei
‘n oorlog kan maar kom
dit is gou verby
want dis ek en jy
jy
jy’s meer as net ‘n vriend
jy’s ‘n broer vir my
na alles wat ons deur is nog aan my sy
kan nie glo my ma’t gesê jy’s nie goed vir my
dat jy
jy’s meer as net ‘n vriend
jy’s ‘n broer vir my
rug teen rug sal ek en jy altyd saam baklei
‘n oorlog kan maar kom
dit is gou verby
want dis ek en jy
Random Song Lyrics :
- lenakan - dayang nurfaizah lyrics
- snake finger - 電気グルーヴ (denki groove) lyrics
- around here - chasing grace lyrics
- pumpin' it up (special club mix) - p-funk all stars lyrics
- promises - sza lyrics
- mob ties - jamar rose lyrics
- sally - the members lyrics
- моя жизнь повтор (my life repeat) - зоха (zoha) lyrics
- a million suns - 山下智久 (tomohisa yamashita) lyrics
- brokenglass - trustt lyrics