sprokie - johan nel & neil van der walt lyrics
hansie en grietjie los krummeltjies in die bos
dis onmoontlik vir die voëltjies om die kos uit te los
hansie en grietjie het verdwaal in die bos
dis onmoontlik vir die voëltjies om die kos uit te los
ek is wat ek eet
al my spiere al my sweet
van noord, suid, oos, wes, maar
tuis bly dit altyd die beste
‘n bietjie minder soet
‘n bietjie meer sout
nie te veel van dié, nie te min van daai
dit alles maak ons sommer net ons
jan ruil sy koеi vir ‘n boontjie op die pad
dit maak sy ma baie hartseer еn sy broer baie kwaad
jan plant sy boontjie en dit groei deur die dak
hy word amper die hoofdis in ’n wolkreus se bak
ek is wat ek eet
maar ek verteer en ek vergeet
van noord, suid, oos, wes, maar
tuis bly dit altyd die beste
‘n bietjie minder soet
‘n bietjie meer sout
nie te veel van dié, nie te min van daai
dit alles maak ons sommer net ons
knersis soek heeltyd vir haas in sy pastei
hy maak heeldag planne en probeer sy tande skoon kry
knersis soek die heeltyd vir haas in sy pastei
dis maar ‘n ding wat jy doen as jy ‘n knersis is soos hy
toe was daar ‘n storie en
die storie word ‘n sprokie en
as daar eers ‘n sprokie is dan moet daar mos ‘n feëtjie wees
van noord, suid, oos, wes
tuis bly dit altyd die beste en
dit alles maak ons sommer net ons
Random Song Lyrics :
- lick it - mamajuana lyrics
- angeles - blanket boys lyrics
- virus - the vision - twisted destiny lyrics
- never been - lil stars lyrics
- city17 - lil hawk boy lyrics
- chico vacilon (soy feliz) - adolescent's orquesta lyrics
- started from the bottom [remix] - cawley fish lyrics
- way back when - caleb tyrik lyrics
- don't run - aceeno lyrics
- we ridaz (bonus track) - roscoe lyrics