
vir altyd - joshua na die reen lyrics
Loading...
ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou
die kleure verander
alleenheid liganker uit die see
en vertrek op reis om weer by jou te wees
ooh
vir altyd is n lang tyd om te leef sonder jou
vir altyd is n lang tyd om te lewe sonder jou
die lewe se stroom laat my wonder
is daar ooit ‘n kans dat ek genoeg sal wees
dat ons dit sal maak
nog altyd ged*nk dis te min om net te swoeg en niks te leer
en ek weet daars iets in jou wat dit ook weet
ooh
vir altyd is n lang tyd om te leef sondеr jou
vir altyd is te min tyd om te lewе…
Random Song Lyrics :
- not again - drux lyrics
- age carry - jane lai lyrics
- reviver o nosso amor - ark boys dance lyrics
- love breaks down - the zombies lyrics
- sniper of the heart - janis ian lyrics
- sofia dragt - temporary gold lyrics
- wreck - 516perception lyrics
- geometría - alejandro sanz lyrics
- rip paul walker (original version) - yvngxchris lyrics
- ケサランパサラン (angel hair) - deco*27 lyrics