
daar kom dae - juanita du plessis lyrics
daar kom dae
wanneer alles net te veel raak
dae wanneer alles in my moeg raak
dae wanneer koue winter om my vou
en ek weet nie meer die lig kan sien
dae ohh dae
my hart lê seer in stukke op die grond
en al wat ek kan sê is hierdie paar woorde uit my mond
here, ek verstaan nie maar u verstaan
ek het nie hoop nie maar u is hoop
my krag is min, maar u is krag
my toekoms onbekend, maar ek weet u is reeds daar
daarom sal ek aanhou
en net vertou
daar is vrae, hoekom u nie hoor nie
vraе, hoekom u nie help niе
vrae, deur die droe woestyne in my hart
word weer en weer herhaal
vrae ohh vrae
maar binne my ‘n stem wat sê staan op
ek is mos die hart wat in jou klop
die hart wat in jou klop
my kind, jy verstaan nie maar ek verstaan
jy het nie hoop nie maar ek is hoop
jou krag is min, maar ek is krag
jy ken nie jou toekoms nie
maar weet ek hou dit in my hand
daarom moet jy aanhou en my net vertrou
daarom moet jy aanhou en my net vertrou
daar kom dae
maar ek weet die son sal weer skyn
Random Song Lyrics :
- похуй (i dont give a fuck 2) - priestmask lyrics
- smash bros - dios del dinero pro lyrics
- covid freestyle - fdp - fred de palma lyrics
- sorry - averagejoeyo lyrics
- crushing on a bitch - amaru sayd lyrics
- *after album snippet* - mosquit lyrics
- green hill zone - tolwok lyrics
- what a wonderful way to end a crazy year - david archuleta lyrics
- fuenf - mount hush lyrics
- просто деньги (just money) - centr lyrics