
ek is jammer - juanita du plessis lyrics
ek vra myself hoekom ek jou seermaak
en hoekom ek jou nooit sê hoe ek voel nie
dan hoop ek weer tyd sal alles regmaak
maar ek besef nooit al die skade wat ek doen nie
my woorde laat jou vlug jaag jou weg
die donker in, die donker in
mag die stilte van die nag jou stewig vashou
en die strale van die maan die koue weg hou
mag die leemte in my hart jou koers verander
as die wind my woordе saam dra ek is jammer
ek wens jy was nou hiеr dat ek dit kon sê
hoe graag ek jou hier langs my wil hê
ek is jammer
my bed is koud my hart is leeg gehuil
ek mis jou lyf, jou arms om my te troos
my gedagtes soek verskoning maar dis woordeloos
ek sal alles wat ek het vanaand vir jou verruil
sal die eggos van my roepstem jou bereik
om terug te kom, om terug te kom
mag die stilte van die nag jou stewig vashou
en die strale van die maan die koue weg hou
mag die leemte in my hart jou koers verander
as die wind my woorde saam dra ek is jammer
ek wens jy was nou hier dat ek dit kon sê
hoe graag ek jou hier by my wil hê
mag die stilte van die nag jou stewig vashou
en die strale van die maan die koue weg hou
mag die leemte in my hart jou koers verander
as die wind my woorde saam dra ek is jammer
ek wens jy was nou hier dat ek dit kon sê
hoe graag ek jou hier langs my wil hê
ek is jammer
ek is jammer
Random Song Lyrics :
- bored of each other - friendly fires lyrics
- um velho sábio - primobill lyrics
- you're too cool - the zolas lyrics
- gold - uverworld lyrics
- o futuro - eclesiastes o pregador lyrics
- o bom pescador - cacique e pajé lyrics
- é errando que se aprende a amar - jeff e russo lyrics
- no more (encore) - l.a. rochelle lyrics
- thick and thin - stick figure lyrics
- ex-mulher - marcello teodoro lyrics