
engel van my hart - juanita du plessis lyrics
ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te verdien
het jy dalk my hart deur die oë van die hemel raak gesien
want nooit in my lewe het ek ged*nk
dat iemand my so lief kan hê soos jy
‘n engel gestuur vir my
jy’s die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
jy’s die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn
met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy’s die rede
jy’s die engel van my hart want jy glo in my
die kalmte spoel oor my as jy naby my is
jou arms bly die hawe waar ek veilig rus
om elke myl saam met my te loop
te glo en hoop dat ek my drome kry, dis jy
‘n engel gestuur vir my
jy’s die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou
jy’s die vuur wat brand in my sodat ek kan skyn
met jou krag en sterkte leer jy my om te lewe, jy’s die rede
jy’s die engel van my hart want jy glo in my
jy’s die engel van my hart want jy glo in my
Random Song Lyrics :
- høst - kayeloh lyrics
- si estuviéramos juntos - vidal 210 & pauet lyrics
- mercedes - prynce axxturel lyrics
- không sao đâu em - khải đăng lyrics
- aftermath - jess & matt lyrics
- eva elfie - xarakter lyrics
- the idea of you - serena rae lyrics
- kristall - kirkiimad lyrics
- blue pills - lil slae lyrics
- am i changed? - trey chops lyrics