
gaan nêrens - juanita du plessis lyrics
[vers 1]
kom lei my na jou hart vanaand vertel van al jou vrese want ek luister laat jou mure val
hier binne brand ‘n kaggel vuur, die oomblik is vir ons gestuur, weg van alles
dis net ons twee hier, so kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels ver weg
want vanaand kan ons van als vergeet
[koor]
ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
die flamme die hitte en ons lywe warm
jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
hier binne ons harte
en die vuur wat ewig brand
[vers 2]
hoor hoe val die winter reën, die storms wat daar buite dreun, ek voel veilig waar ek teen jou le
so kom nou in maak toe die duur en gooi die sleutels ver weg
want vanaand kan ons van als vergeet
[koor]
ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
die flamme die hitte en ons lywe warm
jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
hier binne ons harte
en die vuur wat ewig brand
‘n vuur wat ewig brand
ons gaan nêrens net ek jy, gaan nêrens kan net hier bly
die flamme die hitte en ons lywe warm
jou liefde hier rond om my, die koue kan buite bly
hier binne ons harte
en die vuur wat ewig brand
‘n vuur wat ewig brand
dis net ek en jy
ons gaan nêrens
Random Song Lyrics :
- sriracha tank and chubbies - junior astronaut lyrics
- probleme - frustra lyrics
- retroperspektive - a.i.s. lyrics
- sexual relations - paul hodge lyrics
- order more remix - smoke rapper (hindi) lyrics
- parachute (l’eclipse) - sean lennon,m. lyrics
- baby you're bad - honne lyrics
- lonely - lowkeylucifer lyrics
- enemies - lord ant lyrics
- your pride - the anal cysts lyrics