
groot trêk - juanita du plessis lyrics
ek staan op aandag dis net vir jou
my hart wil klop maar jy het hom toe gebou
en ek sê uh uh, ek kan nie, uh uh, ek kan nie sonder jou nie
jy d*nk ek sal nie, ek sal jou kry
daar is nie berge groot genoeg om my
weg te hou van jou ek belowe jou
waar jy gaan sal my hart my lei
ek is stukkend as ek nie by jou bly nie
groot trêk om al my liefde op te pak
maar ek stry nie met my hart nie want die sweep het geklap vir jou
groot trêk oor die berg van my liefde vir jou
ek weet ek het die wa voor my osse gespan
maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
groot trêk agter jou aan vanaand
daar was ‘n oorlog en jy’t gewen
jou eerste woorde het my hart getem
en ek sê uh uh, ek wil nie, uh uh, ek wil nie sonder jou nie
jy d*nk ek sal nie, ek sal jou kry
daar is nie paaie lank genoeg om my
weg te hou van jou ek belowe jou
waar jy gaan sal my hart my lei
ek is stukkend as ek nie by jou bly nie
groot trêk om al my liefde op te pak
maar ek stry nie met my hart nie want die sweep het geklap vir jou
groot trêk oor die berg van my liefde vir jou
ek weet ek het die wa voor my osse gespan
maar dis net omdat my hart weet jy is die een vir my
groot trêk agter jou aan vanaand
groot trêk agter jou aan vanaand
Random Song Lyrics :
- ghost - sam opoku lyrics
- 夏恋 (natsukoi) - sid (jpn) lyrics
- фантики (wrappers) - xsenonsix lyrics
- boyfriend - jancartii lyrics
- foglights - mariami lyrics
- we alright - multilord lyrics
- fi shi am bisser - في شي عم بيصير - fairouz - فيروز lyrics
- to be in love - seger ellis lyrics
- new world - nessoutwest lyrics
- κοροϊδία και ψέμα (koroidia kai psema) - gelos (gr) lyrics