
jou volla - juanita du plessis lyrics
bring jou volla, want daar’s plek vir twee
dan nooi ek jou vir ‘n koppie tee
jy hoef niks te sê nie, solank ek net vir jou kan kyk
as jy vir my jou liedjie bring, sal ek dit uit my hart uit sing
ja, die vonkel in jou oë, laat alles sommer beter lyk
want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my * aha
kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou volla ry?
want as jy lag, jy weet jy maak my dag
dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
o, as jy lag, die lig in jou oë so sag
jy maak die wêreld ‘n beter plek vir my, as jy lag
die dimpels op jou w*nge maak my mal
dit laat my oor my eie voete val
ja, die lyne om jou mond, dit laat my hart se ritme draai
o, jy weet jy bly my skattebol, jy laat die bloed in my are stol
net een kyk, en jy kan my met ‘n veer omwaai
want jou glimlag doen dit, jou glimlag doen dit vir my * aha
kan ek saam met jou ry, kan ek saam in jou volla ry?
want, as jy lag, jy weet jy maak my dag
dis al wat my deur die ure kry, wat in die donker lê en wag
o, as jy lag, die lig in jou oë so sag
jy maak die wêreld n beter plek vir my, as jy lag
jy maak die wêreld ‘n beter plek vir my
‘n beter plek vir my, ‘n beter plek vir my, as jy lag
Random Song Lyrics :
- treppenhaus - feo night lyrics
- dance - voermusic lyrics
- the moon beamed me things of the unseen whilst i dreamed - lvndxnisdevd lyrics
- se mig - lille fucker lyrics
- il boom [rivaz & botteghi & frankie hi-nrg mc remix] - jovanotti lyrics
- yandere gf - mezha lyrics
- ajenos - sabino lyrics
- хожу по луне - pollary kid lyrics
- fantasy - afrolegacy lyrics
- stuck in the middle - upsahl lyrics