
kyk hy kom! - juanita du plessis lyrics
ons leef weer in die dae van elia
sien weer die wonders van god
weer soos in die dae van jesus en moses
die koninkryk het naby jou gekom
al is hierdie dae van oorlog
verdrukking, hongersnood, pyn
maak reguit die pad van die hêre
soos die stemme wat roep in die woestyn
want kyk hy kom
met krag en majesteit
soos die glans van die son
met die klank van die basuin
ek hoor die stem van my god
hy roep die dooies uit
met krag en heerlikheid
uit die grafte staan hul op
onthou jy die woorde van esegiël en joël
dooie bene en die reëns wat kom
hierdie is die dae van dawid u dienaar
bou die tempel van lof vir ons god
hierdie is die tye van verkwikking
dit skyn van die aangesig van god
al die mense word geroep tot bekering
geroep om om te draai na hom
want kyk hy kom
met krag en majesteit
soos die glans van die son
met die klank van die basuin
hoor die stem van my god
hy roep die dooies uit
met krag en heerlikheid
uit die grafte staan hul op
daar’s niemand soos my jesus
daar’s niemand soos my jesus
daar’s niemans soos my jesus nie
daar’s niemand soos my jesus
daar’s niemand soos my jesus
daar’s niemans soos my jesus nie
want kyk hy kom
met krag en majesteit
soos die glans van die son
met die klank van die basuin
hoor die stem van my god
hy roep die dooies uit
met krag en heerlikheid
uit die grafte staan hul op
Random Song Lyrics :
- ohh* - aj b lyrics
- sayonara, i love you (さよなら, i love you) - cliff edge lyrics
- giovani re - sfera ebbasta lyrics
- thinkbox complex - hizkit lyrics
- oro jackson - gims lyrics
- over again - lindsay dunn lyrics
- romantic escape - 星歴13夜 (seireki13ya) lyrics
- they say - vylet lyrics
- anotimpuri - sișu tudor lyrics
- i feel like in the trap,save me - anna and yuri lyrics