
om jou pinkie - juanita du plessis lyrics
dis ‘n aanhou stryd om jou te keer want jy kry dit altyd reg
soms d*nk ek jy voel ‘n veer want jou stories raak te erg
nes ek d*nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d*nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
jou woorde trek my stadig in en jy weet my hart raak sag
die aansit hartseer in jou oë dit laat my eintlik lag
maar nes ek d*nk dis onder beheer begin jy my verlei
smeer maar die heuning om my mond en dan het jy my
want jy draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d*nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
draai
my om jou pinkie
draai (draai my om jou pinkie)
draai
my om jou pinkie
draai
draai my om jou pinkie draai
ek kannie meer d*nk nie, jy
dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
diep in my gedagtes
swaai my hart tot hy oop is
jy dis net jy wat my so
om en om en om jou pinkie draai
Random Song Lyrics :
- c'est normal - sentin'l lyrics
- lebenslang grün-weiß - 2019er version - die original deutschmacher lyrics
- rising higher - nien lyrics
- kesh brat mi - bobo armani lyrics
- betirako - rade lyrics
- bye bye bye - cherry laurel lyrics
- meet me in the middle (monty kiddo remix) - lf system lyrics
- kamu - napking lyrics
- κι έτσι έλεγα (ki etsi elega) - giannis poulopoulos lyrics
- truo iznutra - jablan lyrics