
soetste suiker - juanita du plessis lyrics
jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
liefling jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
en orals waar ek gaan
jou gedagte met my saam
wie is jy en waar kom jy vandaan
kan jy my sê sal jy my sê
en in jou oë sien ek my hele lewensbaan
ek wil jou hê ek wil jou hou
want jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
my liefling jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
en orals waar ek gaan
jou gedagte met my saam
jy’s so mooi jy’s vir my mooier as die maan
ek moet jou sê ek wil jou sê
en as jy glimlag sleep jy al die sterre saam
ek wil jou hê ek wil jou hou
ek sien jou in my drome langs silwer waterstrome
want jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
my liefling jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
want jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
my liefling jy is die soetste suiker vir my
is die soetste suiker verby
en orals waar ek gaan
jou gedagte met my saam
jou gedagte met my saam
jy is die soetste suiker vir my
Random Song Lyrics :
- all night long - milo (mn) lyrics
- sławam alejkum - dwa sławy lyrics
- thirrem - endri lyrics
- never going broke - hbk gang lyrics
- we made it freestyle - lil dicky lyrics
- apples - alamo race track lyrics
- makedamnsure (live from orensanz) - taking back sunday lyrics
- 超破滅的思考 - 4s4ki lyrics
- llorare las penas - live at the royal albert hall / 2012 - david bisbal lyrics
- get loose - playdough lyrics