
toe staan die wêreld stil - juanita du plessis lyrics
as jy kyk draai ek weg
maar wanneer jy weg kyk
staar ek na jou
want jy’s net so perfek
ek verdwaal in jou
en droom hoe jy my eendag in jou arms hou
jy kom nader gestap
ek moet twee keer my oë knip
want jy kyk na my en jou glimlag verhelder
jy staan voor my voel n kol hier op my maag
toe jy sê, h*llo jy… h*llo jy
toe staan die wêreld stil
kan nie praat nie maar ek wil
ek sien net jou lippe
dit breek die stilte
want my hart het ophou klop
kan nie hoor wat jy wil sê
ek sien my in jou arms lê
as jy diep in my oë kyk
en die prentjie so mooi lyk
wens ek die tyd kan stop
toе staan die wêreld stil
ek het nooit gеglo in liefde met een kyk
maar my asem is weg dis daar in jou hande
hoe kry jy dit reg dat ek alles sal verloor
om net vir jou te veg
daar kom n dag waar liefde verenig
en ek d*nk dis nou want tot bo in die hemel
als oop gevou ek skryf dit op my hart
want dit behoort aan jou
behoort aan jou
toe staan die wêreld stil
kan nie praat nie maar ek wil
ek sien net jou lippe
dit breek die stilte
want my hart het ophou klop
kan nie hoor wat jy wil sê
ek sien my in jou arms lê
as jy diep in my oë kyk
en die prentjie so mooi lyk
wens ek die tyd kan stop
toe staan die wêreld stil
Random Song Lyrics :
- cheers - the ynoe lyrics
- a ilha do tesouro - dina lyrics
- lonicera - redveil lyrics
- biết đâu - cá hồi hoang lyrics
- jutti kasur di - kaur b lyrics
- i feel sad! - curulli lyrics
- priceless - yung casper lyrics
- giornonero fumobianco - raudo lyrics
- bear facts - we bare bears lyrics
- all of your love - caleb hurst lyrics