
tsitsikamawoud - juanita du plessis lyrics
en soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom
en loerie se gesang
en die ou stinkhoud
in die tsitsikamawoud
my hart was vasgevang tsitsikamawoud
net wat ek verlang tsitsikamawoud
‘n doudruppel se glinster het aan sy baard gehang
en nou is ons twee getroud tsitsikamawoud
en soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom
en loerie se gesang
en die ou stinkhoud
in die tsitsikamawoud
en soms kom van ons vriende makietie hou by ons
dan huil diе konsertina ons dans dat dit so gons
dan dans ons een twee drie die vastrap еn sitees
en ons leef ek en hy van die hele wêreld vry
my hart was vasgevang tsitsikamawoud
net wat ek verlang tsitsikamawoud
‘n doudruppel se glinster het aan sy baard gehang
en nou is ons twee getroud tsitsikamawoud
en soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom
en loerie se gesang
en die ou stinkhoud
in die tsitsikamawoud
en soms kom van ons vriende makietie hou by ons
dan huil die konsertina ons dans dat dit so gons
dan dans ons een twee drie die vastrap en sitees
en ons leef ek en hy van die hele wêreld vry
en soos die tyd aangly
bly hy nou hier by my
waar die stormsrivier sy eerste water kry
tussen die geelhoutboom
en loerie se gesang
en die ou stinkhoud
in die tsitsikamawoud
Random Song Lyrics :
- aisumasen (i'm sorry) [ultimate mix] - john lennon lyrics
- a.m. - lonah lyrics
- samedi soir - personne lyrics
- vülger ve kitsch - saian lyrics
- strom zelený - xxxtraktor lyrics
- beton millet sakarya - bandista lyrics
- lay down - michaela slinger lyrics
- sinkin - lil manyak lyrics
- story with facts - ruudrounng lyrics
- a love story - seamo lyrics