
tyd vir omdraai - juanita du plessis lyrics
ek het seergekry
het baie seergekry
ek kan nou sien hoe ek hard probeer het om te wees
wie ek nie is
ek het genoeg gehad
ek het genoeg gehad
wys my die pad na die plek waar my siel kan rus
ek d*nk dis tyd om om te draai
my hart lê in stukke rondgewaai
dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry
‘n nuwe rigting, ‘n oor begin
die lewe’s kort die tyd is min
daar’s ‘n beter pad vir my
dis tyd vir omdraai
wat het geword
wat hеt van my geword
wie is hierdiе mens in my
hierdie een wie ek nie ken
ek het klaar gehuil
vir nou het ek klaar gehuil
in die fluister van die wind is ‘n stem wat roep
ek d*nk dis tyd om om te draai
my hart lê in stukke rondgewaai
dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry
‘n nuwe rigting, ‘n oor begin
die lewe’s kort die tyd is min
daar’s ‘n beter pad vir my
dis tyd vir omdraai
‘n nuwe rigting, ‘n oor begin
die lewe’s kort
die tyd is min
daar’s ‘n beter pad vir my
‘n beter pad vir my
ek d*nk dis tyd om om te draai
my hart lê in stukke rondgewaai
dis al manier hoe ek myself weer heel kan kry
‘n nuwe rigting, ‘n oor begin
die lewe’s kort die tyd is min
daar’s ‘n beter pad vir my
dis tyd vir omdraai
daar’s ‘n beter pad vir my
dis tyd vir omdraai
Random Song Lyrics :
- don't want you back - skiithagod神 lyrics
- ask about me - king chip lyrics
- life fast - bleauisnotcool lyrics
- yvette - dog ass nigga lyrics
- still believe - dag nasty lyrics
- tumulus - paavoharju lyrics
- power trip - remix by alex medina - lecrae lyrics
- come alive (le youth remix) - chromeo lyrics
- lighting up the world's dark - christopher sean lyrics
- no friends - skiithagod神 lyrics