
vergeet om te vergeet - juanita du plessis lyrics
die winter aand is om my
voor die kaggelvuur se kole
buite tjank die winde
soos die wolwe in die berge
teen die hortjies klap die venster
en herinner my
aan die klop van jou kneukel aan my deur
maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou
vergeet om my te vergeet
onthou om te onthou
en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
vergeet om my te vergeet
onthou om te onthou om my te onthou
vergeet om my te vеrgeet
onthou om te onthou om my te onthou
later word еk wakker
van die koekoek*klok se deurtjie
dis laatnag in die voorhuis
en die middernag kom nader
teen die hortjies klap die venster
en herinner my
aan die klop van jou kneukel aan my deur
maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my dooverlang na jou
vergeet om my te vergeet
onthou om te onthou
en weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
vergeet om my te vergeet
onthou om te onthou om my te onthou
vergeet om my te vergeet
onthou om te onthou om my te onthou
vergeet om my te vergeet
onthou om te onthou om my te onthou
Random Song Lyrics :
- la sette comics - ted bee lyrics
- you mean more - tomi favored lyrics
- superstar - mme6 lyrics
- demon (remix) - king von lyrics
- mírame - natalia jiménez lyrics
- too wicked - berniemaceleven lyrics
- idky - phil rick lyrics
- wack rappers - dawn n3wton lyrics
- 愛の小さな歌 (ai no chiisana uta) (remastered ver.) - moona hoshinova lyrics
- losing you - angus & julia stone lyrics