
verlief en verlore - juanita du plessis lyrics
onthou my in jou drome as jy gaan lê vanaand
ons mooi herinneringe sal saggies oor jou waak
om jou te laat gaan is nie maklik nie
want alleen wees wil ek nie
wat my telefoon nommer as jy d*nk aan my
jy weet waar om my te kry
verlief en verlore altyd joune
jy laat my sing jy laat my dans in die reën
ek gee jou alles, alles hier in my
maak dit nou joune as jy lief is vir my
verlief en verlore altyd joune
jy laat my sing jy laat my dans in die reën
ek gee jou alles, alles hier in my
maak dit nou joune as jy lief is vir my
is dit die lag wat blink in jou blou oë of die glimlag om jou mond
die raak van jou hand aan myne wat die bloed in my laat stol
om jou te laat gaan is nie maklik nie
want alleen wees wil ek nie
wat my telefoon nommer as jy d*nk aan my
jy weet waar om my te kry
verlief en verlore altyd joune
jy laat my sing jy laat my dans in die reën
ek gee jou alles, alles hier in my
maak dit nou joune as jy lief is vir my
verlief en verlore altyd joune
jy laat my sing jy laat my dans in die reën
ek gee jou alles, alles hier in my
maak dit nou joune as jy lief is vir my
maak dit nou joune as jy lief is vir my
Random Song Lyrics :
- fiery herald unbound (the victorious predator) - demonomancy lyrics
- we lit - bred the rapper lyrics
- mischief managed - john williams lyrics
- als het winter wordt - bart kaëll lyrics
- mountain goat - breathe owl breathe lyrics
- c'est la vie - øz (dnk) lyrics
- drehmaschinenstraßenabitur (skit) - 257ers lyrics
- guapa - pepe x v.vizio lyrics
- хуёвая песня (shitty song) - noize mc lyrics
- shut up & dance - mr. krane lyrics