
waar ek u ontmoet - juanita du plessis lyrics
hier waar ek in stilte wag
hier waar alles in my na u smag
voel ek u so naby my
ek kannie praat
nie eers amper asem kry
saggies daal u gees oor my neer
en ek buig voor u o heer
hoo ooh ooh
ek weet u is hier
hoo ooh ooh
ek weet u is hier
ek voel hoe al my vrese verdwyn
en liefde oor my skyn
hoe die wêreld om my klein raak
die besef u is al wat saakmaak
ek wens ek kon vir altyd net hier bly
dis hierdie vrede wat ek nêrens anders kry
die oomblik heilig soet
hier waar ek u ontmoet
ek voel hoe u my stywer hou
u stem wat sê jy kan my net vertrou
u vreugde wat my hart omring
die woorde uit my mond
wat net wil sing
heilig is u naam
o heer
ek buig nou voor u neer
hoo ooh ooh
ek weet u is hier
hoo ooh ooh
ek weet u is hier
ek voel hoe al my vrese verdwyn
en lig hier oor my skyn
hoe die wêreld om my klein raak
die besef u is al wat saakmaak
ek wens ek kon vir altyd net hier bly
dis hierdie vrede wat ek nêrens anders kry
die oomblik heilig soet
hier waar ek u ontmoet
die oomblik heilig soet
hier waar ek u ontmoet
Random Song Lyrics :
- believe in the fight - overkill lyrics
- cirkel - louivos lyrics
- lost & found - mollie collins lyrics
- john doe (remix) - b.o.b lyrics
- alive again - lanae' hale lyrics
- begin - jaé (male) lyrics
- motive - benjah lyrics
- like you want to - kita alexander lyrics
- if i die tonight - icydarabbit lyrics
- breakfast - shiny wet machine lyrics