
meisie wat haar potlood kou - karen zoid lyrics
meisie wat haar potlood kou
dink bietjie te veel
dan snipper die verf af
en gaan sit in haar keel,
dit onderbreek haar dagdroom, sy vergeet wat sy wou sê
maar die meisie wat haar potlood kou
weet wat sy wil hê
as jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
dan’s daar een ding wat jy moet weet
dans’s daar een ding wat jy moet onthou
sy ken jou dalk… alreeds
die meisie wat haar potlood kou, sê vir my sy huil nie
hoekom in trane?
my oë is klaar blou
ek huil sommer oor enige iets
en soms d-nk ek aan jou…
as jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
dan’s daar een ding wat jy moet weet
dans’s daar een ding wat jy moet onthou
sy ken jou dalk… alreeds
vyf paintings het jy geverf
jeff buckley halleluja
tot jy vir my ‘n pel uitkerf
as jou pad dalk sou kruis, met die meisie wat haar potlood kou
dan’s daar een ding wat jy moet weet
dans’s daar een ding wat jy moet onthou
sy ken jou dalk… alreeds
Random Song Lyrics :
- 骗子和傻子 (liar and a fool) - jackzebra lyrics
- 若月亮没来 (ruò yuè liàng méi lái) - various artists lyrics
- it could happen - dream (girl group) lyrics
- go to church - juicy j lyrics
- коридори-нори (corridors-holes) - скрябін (skryabin) lyrics
- hola, amigo - pancho indio crew lyrics
- express - cadmium red lyrics
- teamar* - flower (bra) lyrics
- san andreas - michajlov lyrics
- something in the water - the fallen rocks lyrics