
vleesbaai - karen zoid lyrics
die lug is grys en die oggend koud
ek drink ‘n koffie met blignaut
ons wens ons was by die see
ons enigste alternatief is ‘n koppie tee
hy sệ, hy d-nk hy is verlief
maak net seker dat sy jou verdien
hy vat ‘n trek van my sigaret
“kom karen ons het nog baie werk”
hoe lank al hard mens probeer
die liefde het ‘n goeie geheue
jy was nooit daar nie
toe wys ek jou vleesbaai
dat jy die wes-kaap kan onthou
skulpies gaan optel
saam met marika
lang aande saam met jou
nou is ek in ‘n gryse stad
ek is moeg en my pel verward
die oggend wind steek deur my trui
en avbob loer oor die straat vir my
dis daardie tyd van die jaar
melville se strate is leeg
almal is lekker bankrot
tension is hoog, partyjies is skaars,
en die lug is grys, die oggend koud
ek gesels nog ‘n rukkie met blignaut
daars ‘n lang dag wat voor ons lệ
dink ek, voordat hy dit’sệ
Random Song Lyrics :
- she won't rock - english steel lyrics
- maldade - tayh lyrics
- sunday coffee - retrograded lyrics
- limbo - duka lyrics
- 排他的ロンリー理論 (haitateki lonely riron) - 蝶々p (papiyon) lyrics
- beautiful morning - roachford lyrics
- tien varteen - knipi lyrics
- confesiones - sin-h lyrics
- teenage mona lisa - alfie castley lyrics
- rollercoaster love - hanson lyrics