al maak jy wat - karlien van jaarsveld lyrics
[vers 1]
jy vergeet alreeds vir jare
om my deur nog oop te maak
jy vergeet alreeds vir maande
om my verjaarsdag op te maak
en jy hoor my nie jy hoor my nie
jy sê nie meer jy’s lief vir my nie
[vers 2]
jy sien nooit meer net vir my nie
is die moeite dalk teveel?
jy praat nooit meer net met my nie
is jy klaar met my verveeld?
[voorkoor]
want jy hoor my nie jy hoor my nie
jy sê nie meer jy’s lief vir my maar
[koor]
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou

al maak
selfs al maak jy wat

jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
[vers 3]
dalk hoef ons nie te praat nie
dalk hoef еk nie te weet
dit wat ek niе wil hoor nie
net jy’t klaar van my vergeet
[voorkoor]
want jy hoor my nie jy hoor my nie
jy sê nie meer jy’s lief vir my maar
[koor]
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
al maak
selfs al maak jy wat
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
al maak
selfs al maak jy wat
jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
[brug]
en al hoor jy nie
en al weet jy nie
alles van my hart nie
[slot]
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
al maak
selfs al maak jy wat
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
ek hou nogsteeds, ek hou nogsteeds van jou
al maak
selfs al maak jy wat
jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
jy laat my hart hier langs jou stil staan selfs al maak jy wat
Random Song Lyrics :
- raine's other thoughts ^ _ ^ - sn8kebytez lyrics
- h2o - 張國榮 (leslie cheung) lyrics
- seul dans paris - laucarré lyrics
- have a nice day! - melissa lamm lyrics
- dingue - luni lyrics
- enemy - paige fish lyrics
- έβρεχε ψιλόβρεχε (evrehe psilovrehe) - tzeni vanou lyrics
- no angels in this town - our lady peace lyrics
- sancılar ve dualar - rabokami lyrics
- magenta - lenka lyrics