
geskeurde jeans - karlien van jaarsveld lyrics
ek roep na jou
roep omdat ek so veel van jou hou
oor `n naweek was dit nat soos nou
somerliefde innie storm
toe soek ek meer
meer as wat jy toe vir my wou gee
jy het „nee“ gesê maar „ja“ gevoel
wat het jou in my laat twyfel?
as jy my terug wil hê
laat jou hart vir jou sê
(net wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
sou jy my weer onthou
as ek lyk soos toe (sou jy my weer onthou)
in my geskeurde jeans
was jy nog lief vir my
ek sal dit moet gaan soek
en uit my kas uitkry
my geskeurde jeans
en dit voel ek weet
asof ek jou kan terugkry
want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans
d-nk weer terug
aan my soene innie oggendlig
voel hoe druk die wind my teen jou vas
jy kan my nie so vergeet nie
het jy gevoel
meer as wat jy wou
toe raak jy bang
dis so dit werk, dis wat die liefde doen
laat jou vlieg as jy nie terughou
as jy my terug wil hê
laat jou hart vir jou sê
(dit wat jou kop wil hê is wat jou lyf wil hê)
sou jy my weer onthou
as ek lyk soos toe (sou jy my weer onthou)
in my geskeurde jeans
was jy nog lief vir my
ek sal dit moet gaan soek
en uit my kas uitkry
my geskeurde jeans
en dit voel ek weet
asof ek jou kan terugkry
want dis wat jy soek en hoe jy my onthou
in my geskeurde jeans
ek sal jou weer moet vashou
sodat jy kan onthou
wat jy het is nie vervangbaar
in my geskeurde jeans
was jy nog lief vir my
ek sal dit moet gaan soek
en uit my kas uitkry
my geskeurde jeans
Random Song Lyrics :
- gel çiçek açalım - gökçe lyrics
- #flower - khánh juno lyrics
- cum - metamodern lyrics
- your vibe - rewrite lyrics
- e il vento soffia - michele ruggiero lyrics
- music video - boy with a guitar lyrics
- civil war - kazz the virgo lyrics
- amazing grace - jennifer hudson lyrics
- fake chum (jafar) - neshry trapan lyrics
- þegar ég verð 36 - flott lyrics